Vind Markte en inkopies-geleenthede en aktiwiteite in Bethlehem, Vrystaat.
Bring die families, kinders en sommer die woefkinders en kom spandeer die oggend by die Boeremark. Heerlike eetgoed en allerlei stalletjies vir jou Kers inkopies.
Kersmark met stalletjies, verversings en 'n teetuin. Navrae oor stalletjies: Melanie 082 415 4443.