Boeremark
Bring die families, kinders en sommer die woefkinders en kom spandeer die oggend by die Boeremark. Heerlike eetgoed en allerlei stalletjies vir jou Kers inkopies.
Beeld: Illustratiewe foto deur Remy Gieling op Unsplash

Kersmark met stalletjies, verversings en 'n teetuin. Navrae oor stalletjies: Melanie 082 415 4443.
Gemeenskapsmark vir die vakansieseisoen.