Ontdek Avontuur en ontspanning-geleenthede en aktiwiteite in dorpe regoor die Oos-Vrystaat.
Begeleide perdry in die Brandwaterkom.
Tiroliën, vierwielmotorfietsry, boogskiet, klim en ander avontuuraktiwiteite.